Melk, suiwelprodukte en die risiko van kanker

Hoogtepunte Verskillende waarnemingstudies dui daarop dat die inname van melk en suiwelprodukte die risiko van kolorektale of dermkanker kan verminder. Op grond van beperkte bewyse word egter bevind dat 'n baie hoë inname van melk en suiwelprodukte die risiko van ...